Almal het lekker getrakteer, interessante inligting gedeel en heerlik saam gekuier. Pannar se Extravaganzas is wêreldklas geleenthede en ʼn puik spanpoging. Baie geluk aan al die rolspelers – die boere wat verantwoordelik is vir ons voortbestaan, Pannar se toegewyde personeel en ons besigheidsvennote – saam is ons ʼn gedugte span en kry ons die geleentheid om te kan deel in jou boerdery-sukses-storie.
Vir meer inligting oor Pannar se produkte, kontak gerus jou naaste verteenwoordiger.